Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Altersempfehlung
15 - 18 Jahr(e)
Erscheinungsdatum
15.07.2023
Verlag
LAPA PublishersSeitenzahl
288 (Printausgabe)
Dateigröße
1255 KB
Auflage
1. Auflage
EAN
9780637004343
Ses tieners op 'n vasbyt-kerkkamp in die veld, elkeen met hulle eie geheime en vrae oor geloof. Die matriekseun wat hulle lei, vol drome van dominee word maar sonder studiegeld. Een afgetrede sirkusleeu en die geblikte jagter agter hom aan. 'n Plaas met 'n verlede vol ongeregtigheid, nou deur droogte geteister. Jan Vermeulen se meesleurende nuwe jongvolwasseneverhaal gaan jou van begin tot einde op die punt van jou stoel hou en nuut laat dink oor gebed, geloof en genade.
Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung