Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Nein
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
01.09.2023
Verlag
LAPA PublishersSeitenzahl
192 (Printausgabe)
Dateigröße
1611 KB
Auflage
1. Auflage
EAN
9781776356911
Poskaarte van 'n reis is 'n keur van Jacqueline Leuvennink se rubrieke en artikels wat deur die jare in menige tydskrifte verskyn het.
Jacqueline se fyn waarneming en vermoë om verwikkelde emosies en situasies in eenvoud te verwoord laat die leser opnuut verwonderd oor die skoonheid van ons wêreld.
Die skrywer nooi die leser om haar te vergesel op ver reise na interessante bestemmings en inspirerende ervarings. Poskaarte van 'n reis is die perfekte geskenk vir jouself en ander, oud of jonk. Die skrywer se passie vir reis, kuns en alles wat mooi is, sal verseker dat lesers van alle ouderdomme hierdie boek sal geniet.

Kundinnen und Kunden meinen
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kund*innen durch Ihre Meinung