Die Wonderwese (Die Bergengel reeks, #1)
-
- Einzelkauf Download ausgewählt
Fr. 13.50
inkl. gesetzl. MwSt.Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Ja
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
17.10.2025
Verlag
Aristata BooksSeitenzahl
(Printausgabe)
Dateigröße
2014 KB
EAN
9781485310150
Sedert Eron Verberger en Velvel Azazel se gewelddadige struweling in die Vallei van Bergstrome het omstandighede in Gabriëllië geensins verbeter nie. Die Skoonbrand woed. Rondom die Klaagtermeer weerklink die Klokke van Hongersnood en in Nanaal offer desperate ouers hulle kinders aan 'n kultusleier om hulle 'n lewe van slawerny te spaar.
Ten spyte van Eron se verminkte hand is hy nou 'n begeesterde Voetwerker vir die Geheime Rewolusie teen Vuurstorms en op soek na die laaste Geseëndes op die Kaart sodat hy hom by sy pa in Afrika kan aansluit.
Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.