Zeus van Wyngaardt en die Godin van Deemoed (Julio Agrella se Zeus, #4)
-
- Einzelkauf Download ausgewählt
Fr. 14.50
inkl. gesetzl. MwSt.Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Ja
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
19.11.2025
Verlag
Aristata BooksSeitenzahl
(Printausgabe)
Dateigröße
579 KB
EAN
9798232814625
Die vierde boek in die Zeus van Wyngaardt-reeks. Dit is die einde van 2020. Hierdie keer word privaat speurder Zeus van Wyngaardt gekonfronteer met 'n misdaadtoneel wat die moord op sy bure John en Stephen vroeër die jaar na 'n Sondagskoolpiekniek laat lyk. Tumi ly steeds aand geheueverlies en is steeds stom ná haar traumatiese ervaring met Dali (sien Zeus van Wyngaardt en die skrikgodin), maar hulle kom reg met handgeskrewe briefies; dit is totdat Kabelo haar te hulp kom met 'n tablet: "Nie die mediese soort nie. 'n Rekenaar-ding wat die heer Moloto vir haar leen. Jappie-stront." Tussendeur 'n versekeringsbedrogsaak en 'n soektog na die tweeling Armando Beetge en Ilona Durant se biologiese ma, gebeur daar steeds vreemde dinge in Springs: sakkies wat vermoedelik muti bevat by die kantoor en by Zeus se huis, gevolg deur skokkende gebeure. Sal Tumi ooit onthou wat tydens haar ontvoering in September gebeur het (en daaroor kan praat)? En is dit die noodlot of net ongelooflike toeval wat Zeus weer na Limpopo lei, waar hy onverwagte nuus ontvang?
Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.