Beschreibung
Produktdetails
Format
ePUB
Kopierschutz
Ja
Family Sharing
Ja
Text-to-Speech
Ja
Erscheinungsdatum
05.12.2025
Verlag
Oorlam PublikasiesSeitenzahl
(Printausgabe)
Dateigröße
195 KB
EAN
9798232542689
Die titel is geinspireer deur die bestaan van die Swart Afrikaners, ook bekend as Natrekkers, van Onverwacht, 'n gemeenskap wie se voorouerskap uit bevryde Maleise slawe asook Afrikaner-inboekelinge (gevangenis-arbeiders) uit, onder andere, die Khoekhoen en San gemeenskappe. Inspirasie kom meer spesifiek van 'n familiegroep in Onverwacht genaamd die Machobane familie. Een van die inwoners, Patricia Machobane, het vertel hoe haar familie voor die jaar 1900 nie 'n van gehad het nie, maar dat haar voorouers op 'Machobane' besluit het, wat 'ons huil bloed' beteken - 'n herinnering aan die bloed en vernietiging wat die Voortrekkers met hulle trek uit die Kaapse kolonie veroorsaak het. Annerlikheid, identiteit en die geheue van verlies en vervreemding is dan die dryfkrag van hierie bundel.
Noch keine Bewertungen vorhanden
Verfassen Sie die erste Bewertung zu diesem Artikel
Helfen Sie anderen Kundinnen und Kunden durch Ihre Meinung.